Geloof kyk feite in die oë, maar anders

Wanneer ’n mens terugdink aan die ou jaar en wonder oor die nuwe jaar, wat maar pas begin het, kan jy dit uit verskillende perspektiewe doen. Gegewe die verwikkelinge, gebeure en toestande van 2015 (en veral die laaste deel van die jaar), is daar genoeg rede tot kommer. ’n Wolk van negatiwiteit hang oor die land. Jy hoef net Jacob Zuma se naam te noem en feitlik enige gesprek raak negatief. 2015 was regtig ’n slegte jaar vir Suid-Afrika. Aan die ander kant is daar wel diegene wat moedig probeer om die positiewe raak te sien. Hulle sien eerder die glas as halfvol as halfleeg. Ek waardeer... Lees die res van hierdie artikel hier: http://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/isak-burger-geloof-kyk-feite-in-die-oe-maar-anders-20160106


Onlangse Artikels
Afdelings
No tags yet.

ONDERSTEUN MY UITGEWERS:

DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA

SOSIALE MEDIA:

© 2015 by Isak Burger. All rights reserved.