ARTIKELS

Oor die jare het ek al ‘n hele klomp artikels geskryf oor verskeie onderwerpe rakende kerkwees. Ek deel graag van hierdie artikels met jou – jy is welkom om die artikels wat jou interesseer af te laai in PDF formaat. Indien jy inligting soek oor ‘n onderwerp wat nie noodwendig hier aangespreek word nie, is jy welkom om ‘n navraag te rig deur die “Kontak” bladsy op hierdie webwerf. 

Over the years I have written articles on various topics relating to church. I would like to share these articles with you – you are welcome to download the articles in PDF format that specifically interests you. If you need information that is not necessarily addressed in one of these articles, you are welcome to send an enquiry through the “Contact” page of this website. 

Please reload

“EENHEID IN ESSENSIËLE DINGE, VRYHEID IN DIE NIE-ESSENSIËLE, MAAR IN ALLES LIEFDE."

Please reload