Welcome to my web site - Welkom by my webtuiste

order his books, CD's DVD's

Below is all the detail on Dr Burger's books and CD/DVD'S presently available

Hier onder is al die inligting van Dr. Burger se boeke en CD/DVD's tans beskikbaar


NUUT! oudio-CD - 5 MINUTE voor en ná die dood

soos voorgelees deur Isak Burger self.

WAT GEBEUR AS ’N MENS STERF?

5 MINUTE voor en ná die dood is ’n hersiene uitgawe waarin albei Isak Burger se trefferboeke oor die dood in een bundel saamgevoeg is.

Meer as 130 000 eksemplare van hierdie twee trefferboeke is reeds verkoop.


Luister nou na sy kragtige boodskap oor die lewe voor en ná die dood op dié oudio-CD soos voorgelees deur Isak Burger self. Daar is min mense wat eerlik kan sê dat hulle nie belangstel in wat ná die dood op hulle wag nie. Of jy ongemaklik of lighartig daaroor is – diep in die hart weet ons dat die dood nié die einde is nie.

Due to the high demand and perpetual requests for his books, his relevant comments and CD's and DVD's, you are now able to order most material through this web site. See all the detail below.

Weens die groot aanvraag en aanhoudende versoeke vir sy boeke, kommentaar Cd's en DVD's, kan jy nou meeste van sy meteriaal op hierdie webblad bestel - sien lys hieronder.

latest books - nuutste boeke

Name
price
+Postage
  • 5 minute
  • 5 minute (Oudioboek-MP3)
  • Die Geesteswêreld (Gratis DVD ingesluit)
  • Soms sê Jesus nee. (Gratis DVD ingesluit)
  • Seisoene, Storms en Woestyne
  • Die Jesus-Bybel
  • Gekoop deur Bloed
  • R100
  • R90
  • R90
  • R90
  • R70
  • R80
  • R100
  • R90
  • R25
  • R10
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25


DVD's

Titel
Prys DVD
+Posgeld
  • Die eerste 5 minute na die dood
  • Die laaste 5 minute vóór die dood
  • Hoe weeg jou skaal? – (Karakter & Integriteit)
  • Van Golgotha na die Oppersaal
  • Kyk,'n troon!
  • Depressie en selfmoord.
  • Bloed wat spreek
  • In die voetspore van Jesus (Dubbel DVD)
  • Die Anderkant - Wat sê die Bybel? (Dubbele DVD)
  • Hoe groot is God! (Aanbiddingsbelewenis in Israelwoestyn)
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R70
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25
  • R25

My uitgewers

Ondersteun my uitgewers

Ondersteun my uitgewers


Kliek hier vir Carpediem webwerf



Kliek hier vir Cumboeke webwerf

My publishers


click here to go to Finesse site


hoe om te bestel

Plasing van bestellings

Betalings kan elektronies gedoen word.

U kan ook die inbetaling by 'n bank doen en die deposito strokie aan ons faks tesame met u naam, bestelling en die adres waarheen ons u aankope moet stuur.

Faksno. is: 086-651-6063 of 012-809-2726.

U kan u bestelling ook pos na:

Isak Burger Multimedia, Posbus 511275, Silverlakes. 0054..

Telefoniese bestellings kan gedoen word by

Heletia, telno: 012-809-2726 of 083-297-2640.

Bankbesonderhede:

Dr. Isak Burger, ABSA, Centurion,

tjekrekening. Rek. No: 4065183619

Takkode: 630-445.

(Verpakkings- en Posgeld word pro rata minder indien meer as een eenheid bestel word.)

how to order

placing of orders

Payments can be made electronicly.

You can also make a deposit at a bank and then fax us the deposit slip, with your name, your order and the address to which we must send your purchase.

Fax no. is: 086-651-6063 or 012 8092726.

You can also post your order to:

Isak Burger Multimedia, P.O.Box 11275, Silverlakes. 0054.

Telefonic orders can be placed at:

Heletia, tel no: 012-809-2726 of 083-297-2640.

Bank details:

Dr. Isak Burger, ABSA, Centurion,

check account. Acc. No: 4065183619

Branch code: 630-445.

(Packing and Postage is reduced Pro Rata when more than one item is ordered)